Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: african tales
Re: african tales [boodskap #13067] Do, 05 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
Mark  is tans af-lyn  Mark
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Soms is dit gal braak as jy jou vasloop in lae klas Afrikaner. Ek het tyd
vir al my afrikaanse virende, ongeag van politieke oortuiging of
intelligensie. Klas is die probleem. Gelukkig neem ek aan mense van alle
nasies het dieselfde probleeem. Miskien klink dit in jou eie taal net soveel
erger. God, soms dink ek dat mens moet 'n permit kry voordat jy op die
wereld losgelaat word. Dankie vir die klas mense hier op die web wat nie
weghardloop van die gemors nie want as ons dit net aan hulle oorlaat is ek
een van die dae te skaam om te erken ek is 'n Suid Afrikaner.

Mark
Re: african tales [boodskap #13068 is 'n antwoord op boodskap #13067] Do, 05 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan Turnwald  is tans af-lyn  Jan Turnwald
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
tu...@icr.com.na wrote in message ...


:-))))))))))))))))))))))))))

This one is even better than the Xhosa-legende oor die koning leeu :-)

jt
Re: african tales [boodskap #13069 is 'n antwoord op boodskap #13067] Do, 05 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nee woou!
Bedoel jy regtig wat jy sê? Jy beskryf 'n baie lelike vorm van snobisme.
Ek sou eerder vra of jy nie dalk bedoel dat 'n mens maar kan diskrimineer
op grond van hoe 'n persoon sy welvaart hanteer nie.
Ek assosieer baie eerder met 'n arm man met "ordentlike" waardes as 'n
welaf ou met 'n houding wat stink.
As ek met jou saamstem, is my definisie van "klas" nie gegrond op
ekonomiese welstand nie, maar op hoe die persoon daarteenoor reageer.
--
Net Nico ...

Mark wrote in article
...
| Soms is dit gal braak as jy jou vasloop in lae klas Afrikaner. Ek het tyd
| vir al my afrikaanse virende, ongeag van politieke oortuiging of
| intelligensie. Klas is die probleem. Gelukkig neem ek aan mense van alle
| nasies het dieselfde probleeem. Miskien klink dit in jou eie taal net
soveel
| erger. God, soms dink ek dat mens moet 'n permit kry voordat jy op die
| wereld losgelaat word. Dankie vir die klas mense hier op die web wat nie
| weghardloop van die gemors nie want as ons dit net aan hulle oorlaat is
ek
| een van die dae te skaam om te erken ek is 'n Suid Afrikaner.
|
| Mark
|
|
|
Re: african tales [boodskap #13087 is 'n antwoord op boodskap #13067] Vr, 06 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Mark wrote:

> Soms is dit gal braak as jy jou vasloop in lae klas Afrikaner. Ek het
> tyd
> vir al my afrikaanse virende, ongeag van politieke oortuiging of
> intelligensie. Klas is die probleem. Gelukkig neem ek aan mense van
> alle
> nasies het dieselfde probleeem. Miskien klink dit in jou eie taal net
> soveel
> erger. God, soms dink ek dat mens moet 'n permit kry voordat jy op die
>
> wereld losgelaat word. Dankie vir die klas mense hier op die web wat
> nie
> weghardloop van die gemors nie want as ons dit net aan hulle oorlaat
> is ek
> een van die dae te skaam om te erken ek is 'n Suid Afrikaner.
>
> Mark

Mark:))
Nog een wat nie sy eie geskiedenis ken nie. Wat het geword van die ware
Suid-Afrikaner wat nie God se naam in die sin mag gebruik nie:)) Van
weghardloop gepraat - jy kom uit 'n geskiedenis van weghardloop:))) Jou
voorouers het gehardloop nie omdat hulle onnosel was nie, maar baie slim
was - die dat jy een van die nasies is met van die beste genetiese
materiaal. Jou voorouers het uit Europa uit gehardloop omdat toestande
daar nie juis gunstig was nie, daarna het hulle uit die Kaap uit
gehardloop omdat hulle nie die Hollandse en later Engelse nonsense wou
opvreet nie, elke keer het die hardloop hulle verder gebring, meer
onafhanklik, meer selfstandig. Vandag hardloop hulle weer - vir hulle
kinders, dit waaraan hulle self glo, vir beter standaarde - dalk moet jy
begin hardloop ou wa:))) - dalk is jy die begin van 'n nuwe
Suid-Afrikaner - een wat die heeldag onder 'n boom gaan sit en kla, 'n
vlieg in jou mondhoek, met regte Afrika standaarde:))) Jy moet nooit
vergeet, dat jou voorouers altyd gehardloop het om hulle standaarde en
hulle self te verbeter en dat hulle verseker nie Afrika toe gehardloop
het om self te - ver-Afrika nie, maar om hulle eie kultuur daar te
vestig - een wat vinnig besig is om te verdwyn:)))
Re: african tales [boodskap #13088 is 'n antwoord op boodskap #13067] Vr, 06 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
ch...@irc.com.au wrote:

> It is time that you must look and the history of your country:)) You
> must still be a child - everything I wrote..... well:) is it the
> truth???? Do yourself a favour - grow up and read a bit - facts for a
> change:))

Ek sien tot my spyt dat jy Afrikaans magtig is, daarom antwoord ek jou graag
in Afrikaans.

Hierdie is nie 'n kwessie van die waarheid al dan nie, dit is 'n kwessie van
eenvoudige ordentlikheid. 'n Kind het 'n versoek gehad vir 'n Afrika 'tale'.
Wat jy hom vertel het mag dalk die waarheid wees, maar dit is beswaarlik 'n
'tale'. Wat jy hom op 'n slinkse, siniese manier vertel het sê ietsie oor
SA, maar baie van jouself. As jy nie respek het vir kinders en hul behoeftes
nie, het ek vrede daarmee, maar hou dit dan vir jouself.

Nee, ek is nie 'n kind nie, en het self kinders. So ver ek kan hou ek hulle
weg van 'volwassenes' soos jy. So, word jy liewer groot, pel.

Groete

Henri Burger

Henri Burger
Re: african tales [boodskap #13164 is 'n antwoord op boodskap #13067] Ma, 09 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
ch...@irc.com.au:

> Hoe verander
> jy hongersnood in Afrika - jy wys ander kinders in die wereld hoe lyk
> kinders wat besig is om te sterf van die honger - FEITE. Hoe stop jy
> landmyne - jy wys kinders in lande wat dit nie ken nie, hoe lyk duisende
> kinders sonder ledemate - FEITE.

So, ek neem aan jy vertel jou kinders van moord en doodslag deur met hulle
in lykshuise rond te dwaal. Of van die euwel van prostitusie deur hulle
besoeke aan bordele te laat bring? Siek moraliteit, my maat!

Groete

Henri Burger
Re: african tales [boodskap #13165 is 'n antwoord op boodskap #13067] Ma, 09 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Ek sien tot my spyt dat jy Afrikaans magtig is, daarom antwoord ek jou
> graag
> in Afrikaans.
>
> Hierdie is nie 'n kwessie van die waarheid al dan nie, dit is 'n
> kwessie van
> eenvoudige ordentlikheid. 'n Kind het 'n versoek gehad vir 'n Afrika
> 'tale'.
> Wat jy hom vertel het mag dalk die waarheid wees, maar dit is
> beswaarlik 'n
> 'tale'. Wat jy hom op 'n slinkse, siniese manier vertel het sê ietsie
> oor
> SA, maar baie van jouself. As jy nie respek het vir kinders en hul
> behoeftes
> nie, het ek vrede daarmee, maar hou dit dan vir jouself.
>
> Nee, ek is nie 'n kind nie, en het self kinders. So ver ek kan hou ek
> hulle
> weg van 'volwassenes' soos jy. So, word jy liewer groot, pel.
>
> Groete
>
> Henri Burger
>
>

Henri Burger:)))

Hoekom kyk jy nie om jou in SA hoe kinders swaarkry nie, vermoor word,
verkrag word, hongerly ens. Kinders is nie onnosel nie pellie, dit is
tyd dat kinders regoor die wereld FEITE leer en nie al die gemors wat
die internasionale media elke dag in hulle koppe prop nie. Dalk leer jy
jou kinders dat 'n T-bone steak 'n lekker rooi stukkie vleis is wat goed
is vir jou, hoekom gaan wys jy nie jou kind waar 'n steak vandaan kom en
hoe 'n perfekte dier keel afgesny word sonder seremonie en uitmekaar
gesny word om in 'n mooi pakkie gesit te word nie, dan kyk jy of jou
kind nog lus sal wees om vleis te eet. Meeste van julle lewe in
Disneyland - kyk na die nuus in SA elke dag en vra jouself af om dit die
omstandighede is waarin jy jou kinders wil laat grootword. Hoe verander
jy hongersnood in Afrika - jy wys ander kinders in die wereld hoe lyk
kinders wat besig is om te sterf van die honger - FEITE. Hoe stop jy
landmyne - jy wys kinders in lande wat dit nie ken nie, hoe lyk duisende
kinders sonder ledemate - FEITE. Die geweld in SA in nie juis normaal
nie, as jy dit wil verander moet jy vir 'n slag om jou lamlendige
agterpote staan en die wereld wys wat daar aangaan. Van grootword
gepraat, hou op om in Disneyland te bly - Suid-Afrikaners regoor die
wereld doen dalk meer om ander te laat verstaan wat in Afrika aangaan as
jy wat daar sit en wag vir 'n versoening.
Vriendelike groete
Re: african tales [boodskap #13236 is 'n antwoord op boodskap #13067] Wo, 11 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
> So, ek neem aan jy vertel jou kinders van moord en doodslag deur met
> hulle
> in lykshuise rond te dwaal. Of van die euwel van prostitusie deur
> hulle
> besoeke aan bordele te laat bring? Siek moraliteit, my maat!
>
> Groete
>
> Henri Burger

Ek het nog nooit daaraan gedink nie. Klink na 'n baie goeie idee.
Vorige onderwerp: VLP POSLYSLEDE
Volgende onderwerp: Re: Straatkinders"help Gloudina"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:18:11 MGT 2024