Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VLP POSLYSLEDE
VLP POSLYSLEDE [boodskap #12815] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Dolfin  is tans af-lyn  Dolfin
Boodskappe: 10
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Goeie naand,

Ek sal graag wil weet wie van die VLP of gewese VLP lede is nou hier
aktief.

Ek het self gevind dat die groep baie vervelig geword het in die
afgelope ruk. Ons eie ou boere parliment was vuurig en aktief en nou
moet ons soos sissies mooi praat met mekaar en die waarheid enige iets
ander noem, solank dit net mooi klink. Hoekom klink dit vir my asof
ons nou ook NUWE SUID AFRIKA KORREK moet wees op ons eie poslys.

Laat weet asb

Dolfin
Re: VLP POSLYSLEDE [boodskap #13101 is 'n antwoord op boodskap #12815] Sa, 07 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JAN!TOR  is tans af-lyn  JAN!TOR
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wat is VLP? Ek ken nie die term nie.

Is daar nie 'n FAQ, vir die goep nie? Wat is 'n FAQ in afrikaans, terwyl
ek daarby is.
Re: VLP POSLYSLEDE [boodskap #13198 is 'n antwoord op boodskap #12815] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dolfin  is tans af-lyn  Dolfin
Boodskappe: 10
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
"JAN!TOR" wrote:

> Wat is VLP? Ek ken nie die term nie.

VLP staan vir n private Volkstaat Lede Poslys

> Is daar nie 'n FAQ, vir die goep nie? Wat is 'n FAQ in afrikaans, terwyl
> ek daarby is.
Re: VLP POSLYSLEDE [boodskap #13234 is 'n antwoord op boodskap #12815] Wo, 11 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
doos  is tans af-lyn  doos
Boodskappe: 14
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , dol...@waveland.org says...
>
> VLP staan vir n private Volkstaat Lede Poslys
>
Dolfyntjie
Dit klink interessant. Wil jy nie meer inligting gee nie aub.
Ek is nuuskierig.
Vorige onderwerp: "Verlange en grootmens drange" DEUR MARTINO
Volgende onderwerp: Re: african tales
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 09:13:28 MGT 2024