Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Verlange en grootmens drange" DEUR MARTINO
"Verlange en grootmens drange" DEUR MARTINO [boodskap #13162] Ma, 09 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Verlange en grootmens drange DEUR MARTINO

Met jou oumens koepons
Wil jy almal opdons
Apartheid...oer oupa dis nie ons
Dis jou partuur...beslis nie ons

Goddank bly
My pa het nooit na jou gevry
Anders was ek ingeweef
Met die tering teef

Medam hol weg..... en gou
Die afrikaner....is haar verweer..
Sy is jammer nou.en huil te gou.
Haar hart is oud en seer..

Dis die afrikaner se skuld
So se sy en bewe noge brief
Dit sal "madam" nie duld
So se sy en bewe oppie keybord.

Moes sy bly.....
En glad nie gly...
Hoekom die massas vermy..
En nou na die "darkies" vry.

Om erkening te kry....
Se sy vry....apartheid is nie vir my.
Ander het en moes agter gebly.
Maar dit val haar nie by

Vol verlange en grootmens drange
Fel haar skerp tong ander neer...
En dink dis ek wat Nelson begeer
Wyl almal weet ..dis die tannie se verlange..

Vergeet die stryd tannie...dis lankal verby.
Klaar gebad.....ruik heerlike kleinkind.
Moet nie jou sonde aan hulle oorgee
Kom dan laat ons vrede maak.

Bly daar met jou vrinne en tee.
Ou bene, "gout" sit jou nie tee
Met jou ding on nie mee
Ons het ons eie wee.

Nou weet ons wie
Sy issie Moses nie
'n verraaier verban
Hier soek ons jou nie dan.

--
Mafuta Sefebe
Re: "Verlange en grootmens drange" DEUR MARTINO [boodskap #13163 is 'n antwoord op boodskap #13162] Ma, 09 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 9 Mar 1998 14:14:27 +0200, "Mafuta Sefebe"
<petf...@hotmail.com> wrote:

<<>Verlange en grootmens drange DEUR MARTINO>>

Baie swak vers.
Re: "Verlange en grootmens drange" DEUR MARTINO [boodskap #13203 is 'n antwoord op boodskap #13162] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
J H Rykheer  is tans af-lyn  J H Rykheer
Boodskappe: 34
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Hier het ons nou regtig 'n digter duisend. Mafuta Sefebe, jy met jou
kwasi-swart naam, dig gerus nog 'n aantal verse - jy sal gewis die
Hertzogprys vir Po"esie wen.

Johanna Rykheer

Mafuta Sefebe wrote in article
...
> Verlange en grootmens drange DEUR MARTINO
>
> Met jou oumens koepons
> Wil jy almal opdons
> Apartheid…oer oupa dis nie ons
> Dis jou partuur…beslis nie ons
>
> Goddank bly
> My pa het nooit na jou gevry
> Anders was ek ingeweef
> Met die tering teef
>
> Medam hol weg….. en gou
> Die afrikaner….is haar verweer..
> Sy is jammer nou.en huil te gou.
> Haar hart is oud en seer..
>
> Dis die afrikaner se skuld
> So se sy en bewe noge brief
> Dit sal "madam" nie duld
> So se sy en bewe oppie keybord.
>
> Moes sy bly…..
> En glad nie gly…
> Hoekom die massas vermy..
> En nou na die "darkies" vry.
>
> Om erkening te kry….
> Se sy vry….apartheid is nie vir my.
> Ander het en moes agter gebly.
> Maar dit val haar nie by
>
> Vol verlange en grootmens drange
> Fel haar skerp tong ander neer….
> En dink dis ek wat Nelson begeer
> Wyl almal weet ..dis die tannie se verlange..
>
> Vergeet die stryd tannie…dis lankal verby.
> Klaar gebad…..ruik heerlike kleinkind.
> Moet nie jou sonde aan hulle oorgee
> Kom dan laat ons vrede maak.
>
> Bly daar met jou vrinne en tee.
> Ou bene, "gout" sit jou nie tee
> Met jou ding on nie mee
> Ons het ons eie wee.
>
> Nou weet ons wie
> Sy issie Moses nie
> 'n verraaier verban
> Hier soek ons jou nie dan.
>
>
>
> --
> Mafuta Sefebe
>
Vorige onderwerp: tipies afrikaner
Volgende onderwerp: VLP POSLYSLEDE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:57:43 MGT 2024