Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrieskas
vrieskas [boodskap #130612] Do, 02 April 2020 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrieskaslaai vol bevrore vleis.
'n Vrieskaslaai vol bevrore vleis.
vrieskas
Afbreking: vries•kas
Samestelling: vries + kas


Selfstandige naamwoord: vrieskas
Meervoud: vrieskaste
Verkleinwoord: vrieskassie
Meervoud van verkleining: vrieskassies

Betekenis:
• 'n Toestel waarin kos vir bewaring gevries word.

Gebruik:
• Die ideale temperatuur vir 'n yskas is 4°C en vir 'n vrieskas -15°C.

Sinoniem:
• diepvries

Afgelei:
• kisvrieskas

Vertaling:
Engels: freezer
Nederlands: diepvriezer, diepvries, vriezer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wasmasjien
Volgende onderwerp: vadoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 01:33:39 MGT 2024