Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lening
lening [boodskap #130580] Di, 31 Maart 2020 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lening
Afbreking: le•ning


Selfstandige naamwoord: lening
Meervoud: lenings
Verkleinwoord: leninkie
Meervoud van verkleining: leninkies

Betekenis:
• 'n Som geld wat 'n mense leen, of wat mens aan iemand anders leen.

Gebruik:
• Hy het 'n lening by die bank aangegaan.

Vertaling:
Engels: loan, mortgage
Nederlands: lening

Nota:
• Moenie "lening" met "leuning" (iets wat ondersteuning bied) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlange
Volgende onderwerp: tang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 07:12:08 MGT 2024