Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adelstand
adelstand [boodskap #130565] So, 29 Maart 2020 16:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
adelstand
Afbreking: a•del•stand
Uitspraak: /ˈɑː.dəlˌstant/


Selfstandige naamwoord: adelstand
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sosiaal of juridies afgebakende klas mense wat van oorsprong 'n bevoorregte posisie teenoor die burgerklas inneem.

Gebruik:
• As iemand uit die adelstand nie die pyp in Latyn kon rook nie en noodgedwonge na die 'Moderne' vakkeuses (wetenskap en wiskunde) moes verander, het die leerling groot skande oor sy ouers en sy huis in Frankryk gebring.

Vertaling:
Engels: nobility, aristocracy
Nederlands: adelstand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: advies
Volgende onderwerp: adel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 07:01:16 MGT 2024