Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » advies
advies [boodskap #130564] So, 29 Maart 2020 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
advies
Afbreking: ad•vies
Uitspraak: /atˈfis/


Selfstandige naamwoord: advies
Meervoud: adviese
Verkleinwoord: adviesie
Meervoud van verkleining: adviesies

Betekenis:
• Die gegewe raad.

Gebruik:
• Jy moenie die doktor se advies ignoreer nie.

Sinoniem:
• aanbeveling
• aanraaiing
• raad

Vertaling:
Engels: advice, counsel, opinion
Nederlands: advies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgaan
Volgende onderwerp: adelstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 13:01:52 MGT 2024