Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugmag
lugmag [boodskap #130518] Sa, 28 Maart 2020 07:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lugmag
Lugmag
lugmag
Afbreking: lug•mag


Selfstandige naamwoord: lugmag
Meervoud: lugmagte
Verkleinwoord: lugmaggie
Meervoud van verkleining: lugmaggies

Betekenis:
• Die deel van 'n land se weermag wat in die lug veg met vliegtuie soos vegters, bomwerpers, helikopters en vragvliegtuie.

Gebruik:
• Die doel van 'n lugmag is om teikens op die grond aan te val, ander lande se vliegtuie in die lug te vernietig en spioenasie-vlugte te onderneem.

Verwant:
• landmag
• seemag

Vertaling:
Engels: air force
Nederlands: luchtmacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seemag
Volgende onderwerp: landmag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:00:52 MGT 2024