Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seemag
seemag [boodskap #130517] Sa, 28 Maart 2020 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Seemag
Seemag
seemag
Afbreking: see•mag


Selfstandige naamwoord: seemag
Meervoud: seemagte
Verkleinwoord: seemaggie
Meervoud van verkleining: seemaggies

Betekenis:
• 'n Militêre vloot, 'n krygsmag ter see.

Gebruik:
• Suid-Afrikaanse Seemag is 'n voormalige (1942-1951) naam van die Suid-Afrikaanse Vloot.

Sinoniem:
• vloot

Verwant:
• landmag
• lugmag

Vertaling:
Engels: navy, naval forces
Nederlands: zeemacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aag
Volgende onderwerp: lugmag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:51:58 MGT 2024