Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anargis
anargis [boodskap #129923] Sa, 22 Februarie 2020 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19170
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anargis
Afbreking: an•ar•gis


Selfstandige naamwoord: anargis
Meervoud: anargiste

Betekenis:
• Iemand wat gesag verwerp en nie van die algemeen aanvaarde reëls hou nie.

Gebruik:
• Die anargis se argument is die volgende: as mense "goed" is dan het ons nie 'n regering nodig om moraliteit af te dwing nie.

Afgelei:
• anargisme

Vertaling:
Engels: anarchist
Nederlands: anarchist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbond
Volgende onderwerp: proefplaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 13:17:07 MGT 2024