Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boom se Naam
Boom se Naam [boodskap #12978] Sa, 28 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Is dit dalk die "K@FFER BOOM"

Dit was toe ook boom van die jaar in 1994

Die pulp wat uitgevoer word is eintlik niks minder as "admin" papiere wat
verwerk word om korrupsie ondersoeke te vermoeilik.
Die klossies waarvan jy praat, het ook iets te doen met " inskroef hare " en
die fyn blaartjies is ordentlik soos ek.
--
Mafuta Sefebe
Re: Boom se Naam [boodskap #12993 is 'n antwoord op boodskap #12978] So, 01 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Mafuta Sefebe" writes: > Is dit dalk die
"K@FFER BOOM"

> Die klossies waarvan jy praat, het ook iets te doen met " inskroef hare " en
> die fyn blaartjies is ordentlik soos ek.
> --
> Mafuta Sefebe
>
>

Ou Fatso en wat daarop volg,
ek ken die k@fferboom (umsinzi).
En as dit die boom van 1994 was,
juig ek. Dis, naas die jakaranda,
een van die mooiste bome wat ek
ken.
Vorige onderwerp: Re: (yes, the white mans way of doing things).
Volgende onderwerp: "Jakkalstroue" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:59:55 MGT 2024