Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: (yes, the white mans way of doing things).
Re: (yes, the white mans way of doing things). [boodskap #12934] Vr, 27 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Sies Gloudina, eet jy met so 'n bek? Ek hoop nie jy bly langs 'n
noordvloeiende rivier nie.

O ja, is ek ook 'n aryan? (Ek is blank en praat Afrikaans, grys oë, maar
nie geel hare nie...)
--
Nico
("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)

| Go back home, you neo-nazi riff raff
| and go and help the other aryans
| to infect the population of the US
| with anthrax.
|

|
Re: (yes, the white mans way of doing things). [boodskap #12942 is 'n antwoord op boodskap #12934] Vr, 27 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel S.  is tans af-lyn  Michel S.
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nico wrote:
>
> Don't run away! Nee, man dis nie nodig nie, maar gaan kyk vir so 'n maand
> of wat in die VSA rond of jy nie sal hou daarvan om daar te woon nie.
> Baie beskaafd, in vergelyking met Jhb omgewing.
> Min lui mense wat nie werk nie.
> Sterk ekonomie wat almal aanmoedig om hard te werk.
> 'n Ekonomie wat harde werk beloon.
> Tegnologies so twintig jaar die toekoms in.
> Moenie weghaldloop nie - maar verkry vir jouself die vryheid om te kies
> waar in die wereld jy wil bly om die hoogste lewensstandaard te kan
> handhaaf.

HABLAR EN CRISTIANO
> Nico
> ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)
>
> Ian de Jager wrote in article
> ...
> | In your opinion: Is there a quick fix for South Africa, or do I need
> | to join the stampede to get the hell out of here as soon as possible?
> |
Re: (yes, the white mans way of doing things). [boodskap #12943 is 'n antwoord op boodskap #12934] Vr, 27 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Don't run away! Nee, man dis nie nodig nie, maar gaan kyk vir so 'n maand
of wat in die VSA rond of jy nie sal hou daarvan om daar te woon nie.
Baie beskaafd, in vergelyking met Jhb omgewing.
Min lui mense wat nie werk nie.
Sterk ekonomie wat almal aanmoedig om hard te werk.
'n Ekonomie wat harde werk beloon.
Tegnologies so twintig jaar die toekoms in.
Moenie weghaldloop nie - maar verkry vir jouself die vryheid om te kies
waar in die wereld jy wil bly om die hoogste lewensstandaard te kan
handhaaf.
--
Nico
("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)

Ian de Jager wrote in article
...
| In your opinion: Is there a quick fix for South Africa, or do I need
| to join the stampede to get the hell out of here as soon as possible?
|
Re: (yes, the white mans way of doing things). [boodskap #12963 is 'n antwoord op boodskap #12934] Sa, 28 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes: > Sies Gloudina, eet jy met so 'n bek?
Ek hoop nie jy bly langs 'n
> noordvloeiende rivier nie.

Kan jy vir my verduidelik wat in hierdie
verband verskillend is tussen 'n noord-
en 'n suidvloeiende rivier? Hier in Kanada
kan riviere rofweg in drie rigtings vloei.
Of weswaarts in die Stille Oseaan in, of
ooswaarts in die Atlantiese Oseaan, of
noordwaarts na Hudson Bay. Die beroemdste
rivier wat noordwaarts vloei is die
Red River, wat verlede jaar katastrofies
oor sy walle gevloei het en die land suid
van Winnipeg soos 'n groot meer laat lyk
het. Dit kom uit die VSA, So, kan jy vir
my vertel hoekom jy hoop dat ek nie naas
'n noordvloeiende rivier bly nie. Terloops,
ek bly op die walle van die Ottawa-rivier
wat by Montreal in die Gulf of St.Lawrence
inloop. Op die oomblik is die Ottawa-rivier
bevrore en kan 'n mens daarop loop.

Gloudina
Re: (yes, the white mans way of doing things). [boodskap #12964 is 'n antwoord op boodskap #12934] Sa, 28 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ronnie  is tans af-lyn  Ronnie
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nico wrote in article
...
> Sies Gloudina, eet jy met so 'n bek? Ek hoop nie jy bly langs 'n
> noordvloeiende rivier nie.
>
> O ja, is ek ook 'n aryan? (Ek is blank en praat Afrikaans, grys oë, maar
> nie geel hare nie...)
> --
> Nico
> ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)
>
> | Go back home, you neo-nazi riff raff
> | and go and help the other aryans
> | to infect the population of the US
> | with anthrax.

It's such a shame that you can't face the truth when you hear it, hey?
Re: (yes, the white mans way of doing things). [boodskap #12968 is 'n antwoord op boodskap #12934] Sa, 28 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ronnie  is tans af-lyn  Ronnie
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Please translate !!!!!!!!!!!!

Nico wrote in article
...
> Don't run away! Nee, man dis nie nodig nie, maar gaan kyk vir so 'n maand
> of wat in die VSA rond of jy nie sal hou daarvan om daar te woon nie.
> Baie beskaafd, in vergelyking met Jhb omgewing.
> Min lui mense wat nie werk nie.
> Sterk ekonomie wat almal aanmoedig om hard te werk.
> 'n Ekonomie wat harde werk beloon.
> Tegnologies so twintig jaar die toekoms in.
> Moenie weghaldloop nie - maar verkry vir jouself die vryheid om te kies
> waar in die wereld jy wil bly om die hoogste lewensstandaard te kan
> handhaaf.
> --
> Nico
> ("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)
>
> Ian de Jager wrote in article
> ...
> | In your opinion: Is there a quick fix for South Africa, or do I need
> | to join the stampede to get the hell out of here as soon as possible?
> |
>
Re: (yes, the white mans way of doing things). [boodskap #12979 is 'n antwoord op boodskap #12934] So, 01 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
|
| Kan jy vir my verduidelik wat in hierdie
| verband verskillend is tussen 'n noord-
| en 'n suidvloeiende rivier?

Jy spoor iemand aan om gif in Amerikaanse riviere te gooi - maar sal jy
daarvan hou om aan die ontvangkant van so iets te wees?

Terloops,
| ek bly op die walle van die Ottawa-rivier
| wat by Montreal in die Gulf of St.Lawrence
| inloop. Op die oomblik is die Ottawa-rivier
| bevrore en kan 'n mens daarop loop.
|
Nou begin jy intersant raak! Ek het op die kaart gekyk - is dit daar waar
Quebec, Ontario en New York state bymekaar kom?
Bly julle tussen Ottowa en Montreal?

Het julle nie nou sleg ysreën en sulke goed gekry nie - of was dit verder
oos?

Goed gaan
Nico
Vorige onderwerp: ANC Uitreik na Afrikaners
Volgende onderwerp: Boom se Naam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 16:02:42 MGT 2024