Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mengsel
mengsel [boodskap #128684] Sa, 14 Desember 2019 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mengsel
Afbreking: mengsel


Selfstandige naamwoord: mengsel
Meervoud: mengsels
Verkleinwoord: mengseltjie
Meervoud van verkleining: mengseltjies

Betekenis:
• 'n Klomp goed wat saam gemeng is.
• (skeikunde) Kombinasie van twee of meer verskillende chemiese stowwe wat saam gevoeg is sonder dat dit daardeur hulle identiteit verloor.

Gebruik:
• Lug is 'n mengsel van verskillende gasse.

Verwant:
• allegaartjie
• mengelmoes

Afgelei:
• gasmengsel
• koekmengsel
• meelmengsel
• sementmengsel

Vertaling:
Engels: mixture, blend
Nederlands: mengsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meng
Volgende onderwerp: basaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 05:39:12 MGT 2024