Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kollege
kollege [boodskap #128574] Do, 05 Desember 2019 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kollege
Afbreking: kol•lege


Selfstandige naamwoord: kollege
Meervoud: kolleges

Betekenis:
• 'n Plek waar 'n mens na skool in 'n sekere rigting studeer.

Gebruik:
• Aan watter kollege het jy jou diploma verwerf?

Afgelei:
• kollegegebou
• kollegegeld
• seevaartkollege
• universiteitskollege

Vertaling:
Engels: college
Nederlands: college

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kok
Volgende onderwerp: kolom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 05:22:56 MGT 2024