Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaaptyd
slaaptyd [boodskap #128078] Ma, 21 Oktober 2019 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die slapende onskuld, 1904.
Die slapende onskuld, 1904.
slaaptyd
Afbreking: slaap•tyd
Samestelling: slaap + tyd


Selfstandige naamwoord: slaaptyd
Meervoud: slaaptye

Betekenis:
• Tyd wanneer iemand gaan slaap; wanneer daar bed toe gegaan word.
• Hoe lank iemand slaap.

Gebruik:
• Dit is verby jou slaaptyd, jy moet in die bed kom!
• Deskundiges reken dat 'n mens 'n slaaptyd van 8 uur per dag nodig het.

Wisselvorm:
• slapenstyd

Sinoniem:
• bedtyd

Vertaling:
Engels: sleeping-time, bed-time
Nederlands: slaaptijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gevolglik
Volgende onderwerp: vervolgverhaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:19:15 MGT 2024