Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevolglik
gevolglik [boodskap #128077] Ma, 21 Oktober 2019 07:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevolglik
Afbreking: ge•volg•lik


Voegwoord: gevolglik

Betekenis:
• Dui die rede vir iets aan.

Gebruik:
• Apollo 8 het nog nie 'n landingstuig gehad wat op 'n maan kon land nie, en moes gevolglik die Maan vanuit die lug fotografeer en bestudeer.

Sinoniem:
• dus
• daarom
• derhalwe

Vertaling:
Engels: accordingly, consequently
Nederlands: gevolglijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gevaarlik
Volgende onderwerp: slaaptyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:45:53 MGT 2024