Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boonste
boonste [boodskap #127784] Vr, 20 September 2019 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boonste
Afbreking: boon•ste


Byvoeglike naamwoord: boonste

Betekenis:
• Dit wat bo-op lê of staan; die hoogste voorwerp.

Gebruik:
• Pak die klere in die boonste laai.

Spreekwoord:
• Dis uit die boonste rakke. [Van die beste gehalte.]
• Dit skort hom in sy boonste verdieping. [Hy is nie reg in sy kop nie.]

Antoniem:
• onderste

Vertaling:
Engels: top, topmost, upper, uppermost
Nederlands: bovenste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boomhuis
Volgende onderwerp: boos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:32:20 MGT 2024