Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boomhuis
boomhuis [boodskap #127783] Vr, 20 September 2019 13:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Boomhuis.
'n Boomhuis.
boomhuis
Afbreking: boom•huis
Samestelling: boom + huis


Selfstandige naamwoord: boomhuis
Meervoud: boomhuise
Verkleinwoord: boomhuisie
Meervoud van verkleining: boomhuisies

Betekenis:
• 'n Huisie wat bo in 'n boom gebou is, gewoonlik met houtplanke of ander materiaal.

Gebruik:
• Die kinders soek 'n groot boom waarin hulle 'n boomhuis kan bou.

Vertaling:
Engels: tree house
Nederlands: boomhut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boog
Volgende onderwerp: boonste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 05:52:26 MGT 2024