Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aards
aards [boodskap #127550] So, 25 Augustus 2019 07:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aards
Afbreking: aards


Byvoeglike naamwoord: aards
Attributief: aardse

Betekenis:
• Lyk of dit van die aarde af kom; met betrekking tot die aarde, tot die aarde behoort.
• Met betrekking tot die huidige lewe hier op aarde; verganklik.

Gebruik:
• Die hut lyk aards. Die vakansie oord lyk soos 'n aardse paradys.
• Dit is net aardse besittings. Sy het dié aardse tranedal verlaat.

Antoniem:
• hemels

Vertaling:
Engels: earthly, from the earth, worldly, terrestrial
Nederlands: aards

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aarbei
Volgende onderwerp: aartappel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:46:43 MGT 2024