Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swarte
swarte [boodskap #127484] Sa, 17 Augustus 2019 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swarte
Afbreking: swar•te


Selfstandige naamwoord: swarte
Meervoud: swartes

Betekenis:
• Iets wat swart van kleur is.
• 'n Swart persoon; naturel.

Gebruik:
• Ek dra 'n wit kous aan die een voet en 'n swarte aan die ander.
• Die swarte is bo die witte bevorder.

Antoniem:
• witte

Vertaling:
Engels: black
Nederlands: swarte

Nota:
• Die woord "swarte" word ook as 'n byvoeglike naamwoord gebruik, maar word meestal in digterlike konteks aangetref, soos "die swarte skapie...".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uiters
Volgende onderwerp: swartes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 16:01:22 MGT 2024