Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swartes
swartes [boodskap #127485] Sa, 17 Augustus 2019 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swartes
Afbreking: swar•tes


Selfstandige naamwoord: swarte
Meervoud: swartes

Betekenis:
• Meer as een voorwerp wat swart van kleur is.
• Swart persone; naturelle.

Gebruik:
• Sy dra graag wit rokke, maar nie swartes nie.
• Verstedeliking onder die swartes is besig om drasties toe te neem.

Antoniem:
• wittes

Vertaling:
Engels: blacks
Nederlands: swarten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swarte
Volgende onderwerp: vitamien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:18:28 MGT 2024