Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » witte
witte [boodskap #127476] Vr, 16 Augustus 2019 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
witte
Afbreking: wit•te


Selfstandige naamwoord: witte
Meervoud: wittes

Betekenis:
• Iets wat wit van kleur is.
• 'n Blanke persoon; witmens; kaukasiër.

Gebruik:
• Ek dra 'n rooi kous aan die een voet en 'n witte aan die ander.
• Geen witte word op dié komitee toegelaat nie.

Antoniem:
• swarte

Vertaling:
Engels: white
Nederlands: witte

Nota:
• Die woord "witte" word ook as byvoeglike naamwoord gebruik, maar word meestal in digterlike konteks aangetref, soos "die witte duifie...".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geslag
Volgende onderwerp: wittes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:28:59 MGT 2024