Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wittes
wittes [boodskap #127477] Vr, 16 Augustus 2019 21:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wittes
Afbreking: wit•tes


Selfstandige naamwoord: witte
Meervoud: wittes

Betekenis:
• Meer as een voorwerp wat wit van kleur is.
• Blanke persone; witmense; kaukasiërs.

Gebruik:
• Hy dra graag rooi hemde, maar nie wittes nie.
• Swart Ekonomiese Bemagtig (SEB) word dikwels misbruik om teen wittes te diskrimineer.

Antoniem:
• swartes

Vertaling:
Engels: whites
Nederlands: witten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witte
Volgende onderwerp: lus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:09:20 MGT 2024