Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skyn die son vandag by julle?
Skyn die son vandag by julle? [boodskap #12707] Do, 19 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
ing...  is tans af-lyn  ing...
Boodskappe: 16
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek woon al jare lank (te lank?) in Nieuw-Seeland, en ons het nou
uiteindelik n regte somer hier in Auckland.

Vandag was daar n groot probleem met die elektrisiteit (byv geen
verkeerligte nie) . Die rede is glo dat daar soveel gebrui k gemaak
word van lugreeling.

n Nuwe attraksie is die Sky Tower, wat spesiaal gebou is om mense,
veral toeriste, n 360' uitsig oor die stad en omgewing te gee. Dis
mooi, want daar is baie water (vol seiltjies en skepe) wat so oral
rondom die stukkies land spoel.

Toeriste moet niet oppas, want hulle kan hier net so besteel word as
elders, en dis nie jokstories nie!
Re: Skyn die son vandag by julle? [boodskap #12722 is 'n antwoord op boodskap #12707] Vr, 20 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Steel is niks want jy kan terug steel (belasting..ens)

Maar die sinelose moord op mense....dis fataal.......

Pofadder wrote in message ...
>
> Ek woon al jare lank (te lank?) in Nieuw-Seeland, en ons het nou
> uiteindelik n regte somer hier in Auckland.
>
> Vandag was daar n groot probleem met die elektrisiteit (byv geen
> verkeerligte nie) . Die rede is glo dat daar soveel gebrui k gemaak
> word van lugreeling.
>
> n Nuwe attraksie is die Sky Tower, wat spesiaal gebou is om mense,
> veral toeriste, n 360' uitsig oor die stad en omgewing te gee. Dis
> mooi, want daar is baie water (vol seiltjies en skepe) wat so oral
> rondom die stukkies land spoel.
>
> Toeriste moet niet oppas, want hulle kan hier net so besteel word as
> elders, en dis nie jokstories nie!
Re: Skyn die son vandag by julle? [boodskap #12748 is 'n antwoord op boodskap #12707] Sa, 21 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
My vrienden se broer bly in New Z en hy is oortuig daarvan dat nie weer
terug sal kom SA toe nie. Ek neem hom nie kwalik nie. As jy nuus lees of
luister is dit slegs slegte nuus en geen goeie nuus nie.

Groete uit SA
Vorige onderwerp: DAMES: 'n bos rose vir jou!!!
Volgende onderwerp: aanhou wen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:27:13 MGT 2024