Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eed
eed [boodskap #127073] So, 14 Julie 2019 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Persoon wat 'n eed aflê.
Persoon wat 'n eed aflê.
eed
Afbreking: eed




Selfstandige naamwoord: eed
Meervoud: ede

Betekenis:
• 'n Plegtige versekering dat mens die waarheid praat of 'n belofte sal nakom.

Gebruik:
• Emigrante moet 'n eed van getrouheid aflê.

Homofoon:
• eet (voedsel inneem)

Verwant:
• sweer
• beloof
• belofte
• gelofte

Vertaling:
Engels: oath
Nederlands: eed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eet
Volgende onderwerp: toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:56:16 MGT 2024