Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daaraan
daaraan [boodskap #127071] So, 14 Julie 2019 17:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daaraan
Afbreking: daar•aan
Samestelling: daar (v.nw.) + aan (voors.)



Voornaamwoord: daaraan

Betekenis:
• Aan iets of iemand; aan dit; aan die.

Gebruik:
• Daar is niks buitengewoon daaraan nie.
• Jy sal daaraan moet dink om 'n ekstra kamer aan te bou.
• Neem jou motorvoertuig na 'n motorhawe sodat 'n motorwerktuigkundige daaraan kan werk.
• Ja, as ek daaraan dink, is ek glad verslae, en verskrikking gryp my vlees aan. [Job 21:6]

Verwant:
• daarby
• daardeur
• daardie
• daarheen
• daarin
• daarmee
• daarna
• daarom
• daaroor
• daarop
• daarvan
• daarvoor

Vertaling:
Engels: about it, thereon
Nederlands: daaraan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hande
Volgende onderwerp: eet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:49:39 MGT 2024