Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WITBOORTJIE MISDADIGER
WITBOORTJIE MISDADIGER [boodskap #12700] Do, 19 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Spy[1]  is tans af-lyn  Spy[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek is gister deur die bedrog eenheid van die polisie besoek oor dinge wat ek
oor internet geskryf het i.v.m.
belasting geld wat ek beplan om te steel omdat hulle (polisie) my nie
beskerming kan gee nie.
Ook is hulle diens so swak dat ek 'n "stroke" sal "score" as ek daar oor
praat.
bv 2 kriket mannetjies besoek 'n hoerhuis en word aangeval.....aan hulle
word polisie beskerming gegee om sodoende 'n mooi beeld uit te dra.....baie
mooi vir 'n polisie mag wat te kort aan personeel is...
Boere kan maar aangeval word en dan word gesloer met die ondersoek daarvan,
net soos SHELHOUSE.

Ek het gehoor ....lw gehoor by 2 partye dat in kimberley se RDP kantoor is
r 1,5 mijoen gesteel of verduister...iets van mnr Seekoei..ek weet nie...(lw
ek praat onder koreksie).. maar nou word daar op my "case" geklim wat nog
altyd eerlik was.....DIS GENOEG !!!!!!!....kyk na die datum en ek sal julle
se waneer die ding op die lappe kom....dan praat julle van reaksie
tyd......die ou wat my kom ondersoek..Ene Mnr Jonker wis van geen sout in
water oor die RDP aangeleenheid nie...(hy het 'n "docket" oopgemaak vir
my.....oor my internet briewe)....plaas hou julle die skelms dop.

Ek het nog baie om te se...ek word nie bang gepraat nie........
Re: WITBOORTJIE MISDADIGER [boodskap #12717 is 'n antwoord op boodskap #12700] Vr, 20 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Spy" writes: > Ek is gister deur die
bedrog eenheid van die polisie besoek oor dinge wat ek
> oor internet geskryf het i.v.m.
> belasting geld wat ek beplan om te steel omdat hulle (polisie) my nie
> beskerming kan gee nie.

Wat se soort misdadiger is 'n
"witboortjie misdadiger."
Bedoel jy miskien "witboordjie
misdadiger" - wat ek in Engels
sou vertaal as "wit collar
criminal." Dit lyk vir my jy
het ook 'n besoek nodig van die
taalpolisie. (Of is dit uit die
mode sedert die apartheidsvarke
die handdoek ingegooi het?
Re: WITBOORTJIE MISDADIGER [boodskap #12793 is 'n antwoord op boodskap #12700] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Kobus Brits  is tans af-lyn  Kobus Brits
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dit vat net een man om die waarheid te praat al is dit ook op die
ineternet.Dit is wel 'n feit dat hulle diens (die sogenaamde SAPD) uiters
en ek wil dit herhaal uiters swak is.As hulle my daaroor wil aanvat dan
daag ek julle uit,want ek het die nodige papierwerk om te bewys dat hulle
(die sogenaamde SAPD) se diens swak is.

Spy wrote in article
...
> Ek is gister deur die bedrog eenheid van die polisie besoek oor dinge wat ek
> oor internet geskryf het i.v.m.
> belasting geld wat ek beplan om te steel omdat hulle (polisie) my nie
> beskerming kan gee nie.
> Ook is hulle diens so swak dat ek 'n "stroke" sal "score" as ek daar oor
> praat.
> bv 2 kriket mannetjies besoek 'n hoerhuis en word aangeval.....aan hulle
> word polisie beskerming gegee om sodoende 'n mooi beeld uit te dra.....baie
> mooi vir 'n polisie mag wat te kort aan personeel is...
> Boere kan maar aangeval word en dan word gesloer met die ondersoek daarvan,
> net soos SHELHOUSE.
>
> Ek het gehoor ....lw gehoor by 2 partye dat in kimberley se RDP kantoor is
> r 1,5 mijoen gesteel of verduister...iets van mnr Seekoei..ek weet nie...(lw
> ek praat onder koreksie).. maar nou word daar op my "case" geklim wat nog
> altyd eerlik was.....DIS GENOEG !!!!!!!....kyk na die datum en ek sal julle
> se waneer die ding op die lappe kom....dan praat julle van reaksie
> tyd......die ou wat my kom ondersoek..Ene Mnr Jonker wis van geen sout in
> water oor die RDP aangeleenheid nie...(hy het 'n "docket" oopgemaak vir
> my.....oor my internet briewe)....plaas hou julle die skelms dop.
>
> Ek het nog baie om te se...ek word nie bang gepraat nie........
>
Re: WITBOORTJIE MISDADIGER [boodskap #12794 is 'n antwoord op boodskap #12700] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Dolfin  is tans af-lyn  Dolfin
Boodskappe: 10
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
"Spy" wrote:

> Ek is gister deur die bedrog eenheid van die polisie besoek oor dinge wat ek
> oor internet geskryf het i.v.m.
> belasting geld wat ek beplan om te steel omdat hulle (polisie) my nie
> beskerming kan gee nie.

> Ek het nog baie om te se...ek word nie bang gepraat nie........

Spy, stuur die pote in hulle m**r in. Plaas hulle die misdadigers
wat hierdie land n grap in die oe van die hele wereld maak vasvat, sit
en speel hulle met belasting betalers se geld op die internet.

Ek wag vir die GESTAPO, en hou my band masjien gereed en weggesteek.
Ek sal elke woord opneem en net so woord vir woord op die internet
uitblaker. As hulle weer kom, sal ek dit weer doen.

As idiote soos ons huidige ****** KILL A FARMER KILL A BOER kan skree
en die goed loop nog in die strate rond, sal ek se net wat ek wil en
ek LAG vir hulle pogings om ons op hierdie INTERNET te bestraf of
beperk. Hulle MADIBA het mos gese almal het vryheid van spraak,en ek
sal wragtig spraak tot ek nie meer kan spraak nie.

Plaas hulle die skelms in hulle eie geledere liewers probeer vasvat,
en intelligente mense, wat meer geld as hulle het vir speelgoed soos
rekenaars uitlos. Hulle is duidelik nes die spietkops van ouds wat
maar net n spietkop geword het omdat hy n gratis motorfiets kon ry.
Hulle spy nou op die net, omdat hulle dit verniet kan doen by die
werk. Hulle het nie genoeg geld om dit by die huis te bekostig en
lekker saam te gesels nie.

Alhoewel --- SOOS DIE SAP DEESDAE BETROKKE IS BY MISDAAD, SAL
BAIE SEKER DIE GELD VIR BETER REKENAARS AS ONS HE.

Word slim, en laat jou pos en goed deur n ELECTRONIC LAUNDRY stuur.
Hulle vee alle oorspronklike gekords uit en stuur jou pos van n geheel
en al vervalste addres af uit. Daar is n paar van hulle. Hulle word
gebruik deur politieke lede wat bang is vir repurkusies in hulle eie
land waar poepolle aan bewind is, en waar die waarheid nie mag uitkom
nie.

Nollie vir die SAP.

Nog beter, stuur did dit onder een van die SAP of regerings addresse
wat maklik is om op die GNU site te kry.

Dolfin
Vorige onderwerp: Toets vir Nuusgroepe!
Volgende onderwerp: Afrikaanse taalreels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:34:03 MGT 2024