Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haarkapper
haarkapper [boodskap #126915] Sa, 06 Julie 2019 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Haarkapper besig om hare te sny.
'n Haarkapper besig om hare te sny.
haarkapper
Afbreking: haar•kap•per
Samestelling: haar + kapper




Selfstandige naamwoord: haarkapper
Meervoud: haarkappers
Verkleinwoord: haarkappertjie
Meervoud van verkleining: haarkappertjies

Betekenis:
• (beroep) Iemand wat mense se hare sny, kap of doen; persoon wat die kapsels van mense versorg.

Gebruik:
• Sy pa was 'n haarkapper en het pruike gemaak.

Sinoniem:
• haarstileerder
• barbier (manshaarkapper)

Vertaling:
Engels: hairdresser, barber
Nederlands: haarkapper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: individu
Volgende onderwerp: hospitaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:16:10 MGT 2024