Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » walvis
walvis [boodskap #126903] Vr, 05 Julie 2019 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Walvis wat op die strand uitgespoel het.
'n Walvis wat op die strand uitgespoel het.
walvis
Afbreking: wal•vis
Uitspraak: /val.fəs/




Selfstandige naamwoord: walvis
Meervoud: walvisse
Verkleinwoord: walvissie
Meervoud van verkleining: walvissies

Betekenis:
• 'n Groot soogdier van die orde setaseë (Cetacea) wat in die see leef.

Gebruik:
• Genetiese navorsing toon dat die walvis aan die seekoei naverwant is.
Walvisse is deur die eeue vir hulle vleis en as bron van olie gejag.

Hiponiem:
• blouwalvis
• bultrugwalvis

Afgelei:
• walvisbul
• walvisgesang
• walvisjag
• walviskalf
• walviskoei
• walvisvaarder

Vertaling:
Engels: whale
Nederlands: walvis

Nota:
• Versamelnaam: skool walvisse.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: c
Volgende onderwerp: d
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:30:51 MGT 2024