Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jonk
jonk [boodskap #126892] Do, 04 Julie 2019 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jonk
Afbreking: jonk
Uitspraak: /jɔŋk/




Byvoeglike naamwoord: jonk
Vergrotende trap: jonger
Oortreffende trap: jongste
Attributief: jong
Partitief: jongs
Intensief: bloedjonk, piepjonk

Betekenis:
• Wat nog jonk is; nie oud nie.

Gebruik:
• Die kind is nog te jonk om skool toe te gaan.

Spreekwoord:
Jonk van jare, maar oud van dae. [Hy is nog jonk, maar het baie ervaring.]
• Buig die boompie solank hy jonk is. [Vorm die kind se karakter terwyl hy nog klein is.]
• Wat jonk is, speel graag; wat oud is, neul graag. [Kinders hou daarvan om te speel en ou mens om te kla.]

Antoniem:
• oud

Vertaling:
Engels: young, recent
Nederlands: jong
Venda: -swa
Xhosa: -tsha, -ncinane
Zoeloe: -sha, -ncane

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: keel
Volgende onderwerp: vuurhoutjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 23:29:15 MGT 2024