Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuurhoutjie
vuurhoutjie [boodskap #126893] Do, 04 Julie 2019 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vuurhoutjie word gebruik om 'n kers aan te steek.
'n Vuurhoutjie word gebruik om 'n kers aan te steek.
vuurhoutjie
Afbreking: vuur•hout•jie
Samestelling: vuur + houtjie
Uitspraak: /ˈfyrˌɦœu̯.ki/, /ˈfyrœu̯ki/




Selfstandige naamwoord: vuurhoutjie
Meervoud: vuurhoutjies

Betekenis:
• Stokkie met swael aan die een kant wat oor 'n growwe oppervlak gestryk word om vuur te maak.

Gebruik:
• Wanneer 'n vuurhoutjie getrek word, verbind die swawel aan die kop met suurstof.

Sinoniem:
• swaelhoutjie (verouderd)

Afgelei:
• vuurhoutjieboks

Vertaling:
Engels: match, matchstick
Nederlands: lucifer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jonk
Volgende onderwerp: tin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 05:57:01 MGT 2024