Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sokker
sokker [boodskap #126882] Do, 04 Julie 2019 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee sokkerspelers.
Twee sokkerspelers.
sokker
Afbreking: sok•ker




Selfstandige naamwoord: sokker
Meervoud:

Betekenis:
• Spansport wat met 'n ronde bal tussen twee spanne van 11 spelers gespeel word; die gewildste sportsoort ter wêreld.

Gebruik:
• Die doel van sokker is om punte aan te teken deur die bal in die teenstanders se doelhok in te skop.

Afgelei:
• sokkerbal
• sokkerspan
• sokkerspeler
• sokkerster
• sokkertoernooi
• sokkertrui
• sokkerveld
• sokkerwedstryd

Vertaling:
Engels: soccer, football, association football
Nederlands: voetbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So, 30 Junie 2024 17:24]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: koïnsidensie
Volgende onderwerp: wa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 23:57:29 MGT 2024