Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koïnsidensie
koïnsidensie [boodskap #126881] Do, 04 Julie 2019 07:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koïnsidensie
Afbreking: ko•ïn•si•den•sie



Selfstandige naamwoord: koïnsidensie
Meervoud: koïnsidensies

Betekenis:
• Die gesamentlike voorkoms van gebeure in terme van tyd, plek (ruimte) of welke kategorie ook al.

Gebruik:
• Die chronologiese koïnsidensie tussen die gebeure het groot argwaan gewek.

Sinoniem:
• sameloop
• konjunksie

Vertaling:
Engels: coincidence
Nederlands: sameloop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telefoon
Volgende onderwerp: sokker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:21:47 MGT 2024