Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleindogter
kleindogter [boodskap #126859] Di, 02 Julie 2019 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleindogter
Afbreking: klein•dog•ter
Samestelling: klein + dogter
Uitspraak: /ˈkləɪ̯ndoχtər/




Selfstandige naamwoord: kleindogter
Meervoud: kleindogters
Verkleinwoord: kleindogtertjie
Meervoud van verkleining: kleindogtertjies

Betekenis:
• (familie) Dogter van iemand se seun of dogter; 'n vroulike kleinkind.

Gebruik:
• Ahasia was twee en twintig toe hy koning geword het en hy het 'n jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Atalia 'n kleindogter van koning Omri van Israel. [2 Konings 8:26]

Antoniem:
• kleinseun

Vertaling:
Engels: granddaughter
Nederlands: kleindochter
Xhosa: umzukulwana
Zoeloe: umzukulu, umzukulu wesifazane

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eienaam
Volgende onderwerp: kleinseun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 10:52:45 MGT 2024