Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eienaam
eienaam [boodskap #126858] Di, 02 Julie 2019 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eienaam
Afbreking: eie•naam
Uitspraak: /ˈəɪ̯jənɑːm/



Selfstandige naamwoord: eienaam
Meervoud: eiename
Verkleinwoord: eienaampie
Meervoud van verkleining: eienaampies

Betekenis:
• (taalkunde) 'n Naam wat spesifiek aan iets of iemand behoort; besondere naam waarmee iemand of iets geïdentifiseer word.

Gebruik:
• Omdat "Rome" 'n eienaam is, word dit met 'n hoofletter geskryf.

Vertaling:
Engels: proper name
Nederlands: eigennaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: antiek
Volgende onderwerp: kleindogter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 15:35:35 MGT 2024