Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » antiek
antiek [boodskap #126857] Di, 02 Julie 2019 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19471
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
antiek
Afbreking: an•tiek
Uitspraak: /anˈtik/



Byvoeglike naamwoord: antieke
Vergrotende trap: antieker
Oortreffende trap: antiekste
Attributief: antieke
Partitief: antieks

Betekenis:
• Oud, maar waardevol.
• Met betrekking tot die klassieke Grieks-Romeinse oudheid.

Gebruik:
• Die item is antiek en kan op die veiling verkoop word.
• Plato was 'n antieke denker.

Antoniem:
• modern

Vertaling:
Engels: antique
Nederlands: antiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bang
Volgende onderwerp: eienaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 09:55:41 MGT 2024