Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epos
epos [boodskap #126730] So, 23 Junie 2019 07:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
epos
Afbreking: epos



Selfstandige naamwoord: epos
Meervoud: eposse, epe
Verkleinwoord: epossie
Meervoud van verkleining: epossies

Betekenis:
• 'n Verhaal of verhalende gedig wat 'n historiese of legendariese figuur beskryf.

Gebruik:
• 'n Epos is 'n uitgebreide, poëtiese relaas oor die avonture van 'n held of soortgelyke figuur.
• N.P. van Wyk-Louw se "Raka" is 'n epos, so is Dirk Opperman se "Joernaal van Jorik".

Sinoniem:
• heldedig

Afgelei:
• diere-epos

Vertaling:
Engels: epic
Nederlands: epos

Nota:
• Pasop om nie "epos" met "e-pos" te verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: e-pos
Volgende onderwerp: verkorting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:30:10 MGT 2024