Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » muur
muur [boodskap #126727] Sa, 22 Junie 2019 20:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou steenmuur.
'n Ou steenmuur.
muur
Afbreking: muur
Uitspraak: /mɨːr/




Selfstandige naamwoord: muur
Meervoud: mure
Verkleinwoord: muurtjie
Meervoud van verkleining: muurtjies

Betekenis:
• 'n Vertikale konstruksie van steen; regopstaande messelwerk wat vertrekke van mekaar skei of rondom 'n huis of stuk grond gebou is.

Gebruik:
• Ons kan die skildery teen hierdie muur hang.

Spreekwoord:
• Jou kop teen 'n muur stamp. ['n Onoorkomelike moeilikheid ondervind.]
• Die skrif is aan die muur. [Die uur van afrekening is daar.]
• Ek staan met die rug teen die muur. [Daar is geen uitkomkans.]

Afgelei:
• baksteenmuur
• kamermuur
• klipmuur

Vertaling:
Engels: wall
Nederlands: muur
Venda: luvhondo
Xhosa: udonga
Zoeloe: udonga, ugange

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lood
Volgende onderwerp: e-pos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:29:54 MGT 2024