Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bakkie
bakkie [boodskap #126719] Sa, 22 Junie 2019 11:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19139
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nissan 1400-bakkie.
'n Nissan 1400-bakkie.
bakkie
Afbreking: bak•kie
Uitspraak: /ˈba.ki/




Selfstandige naamwoord: bakkie
Meervoud: bakkies

Betekenis:
• Ligte voertuig met 'n oop bak, wat van die kajuit geskei is, waarop 'n vrag vervoer kan word.
• Verkleiningsvorm van bak.

Gebruik:
• Die boer laai hooi op sy bakkie om die vee te gaan voer.
• Die oorskietkos word in 'n bakkie in die yskas gebêre.

Sinoniem:
• trokkie

Verwant:
• enkelkajuit
• dubbelkajuit

Vertaling:
Engels: pickup truck
Nederlands: pick-up

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mooi
Volgende onderwerp: probleem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 05:04:05 MGT 2024