Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besoedeling
besoedeling [boodskap #126699] Do, 20 Junie 2019 06:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19153
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besoedeling
Afbreking: be•soe•de•ling
Samestelling: besoedel + -ing




Selfstandige naamwoord: besoedeling
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van besoedel. 'n Menslike aktiwiteit wat die omgewing nadelig beïnvloed.

Gebruik:
• Dit is van die allergrootste belang om besoedeling sover moontlik te bekamp.

Sinoniem:
• besmetting
• kontaminasie

Hiponiem:
• geraasbesoedeling
• grondbesoedeling
• omgewingsbesoedeling
• oseaanbesoedeling
• lugbesoedeling
• waterbesoedeling

Afgelei:
• besoedelingsbeheer

Vertaling:
Engels: pollution, dirt
Nederlands: bezoedeling, vervuiling, verontreiniging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maatskappy
Volgende onderwerp: vraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 13:16:19 MGT 2024