Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voedsel
voedsel [boodskap #126680] Di, 18 Junie 2019 05:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18904
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gesonde voedselsoorte.
Gesonde voedselsoorte.
voedsel
Afbreking: voed•sel
Uitspraak: /ˈfut.səl/




Selfstandige naamwoord: voedsel
Meervoud: voedsels

Betekenis:
• Dit wat 'n organisme eet om sy metaboliese prosesse in stand te hou.

Gebruik:
• 'n Derde van die voedsel wat wêreldwyd geproduseer word, word verspil.
• Sout is 'n natuurlike geurmiddel wat daagliks oor voedsel geëet word.

Spreekwoord:
Voedsel en deksel. [Kos en woonplek.]
• Hy het hulle versorg met voedsel en deksel. [Met kos en klere.]

Sinoniem:
• kos
• spys

Hiponiem:
• plantvoedsel
• stapelvoedsel

Afgelei:
• voedselarm
• voedselgewas
• voedselgroep
• voedselitem
• voedselketting
• voedselproduksie
• voedselryk
• voedselsoort
• voedselweb

Verwant:
• voer
• voeding

Vertaling:
Engels: food, nourishment
Nederlands: voedsel
Xhosa: ukudla 8

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eoliet
Volgende onderwerp: propaganda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 23:09:56 MGT 2024