Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eoliet
eoliet [boodskap #126678] Ma, 17 Junie 2019 20:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Eoliete van natuurlike oorsprong.
Eoliete van natuurlike oorsprong.
eoliet
Afbreking: eo•liet



Selfstandige naamwoord: eoliet
Meervoud: eoliete

Betekenis:
• Kru gekapte vuursteen; steenwerktuig van klip.

Gebruik:
• Aanvanklik is geglo dat 'n eoliet 'n prehistoriese stuk gereedskap was, 'n bewys van vroeë menslike bewoning, maar nou word geglo dat dit net klipfragmente is wat deur natuurlike geologiese prosesse soos gletserwerking geproduseer is.

Vertaling:
Engels: eolith
Nederlands: eoliet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skielik
Volgende onderwerp: voedsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 01:03:15 MGT 2024