Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adjektief
adjektief [boodskap #126631] Sa, 15 Junie 2019 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
adjektief
Afbreking: ad•jek•tief




Selfstandige naamwoord: adjektief
Meervoud: adjektiewe

Betekenis:
• (grammatika) Byvoeglike naamwoord; woord in 'n sin wat die selfstandige naamwoord omskryf.

Gebruik:
• 'n Adjektief (byvoeglike naamwoord) spesifiseer die naamlik eienskappe of attribute van 'n selfstandige naamwoord of voornaamwoord.

Sinoniem:
• byvoeglike naamwoord

Afkorting:
• a.
• adj.
• b.nw.

Vertaling:
Engels: adjective
Nederlands: adjectief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blindederm
Volgende onderwerp: ly
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 16:06:28 MGT 2024