Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blindederm
blindederm [boodskap #126630] Sa, 15 Junie 2019 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nommer 4 is die blindederm.
Nommer 4 is die blindederm.
blindederm
Afbreking: blin•de•derm
Samestelling: blinde + derm



Selfstandige naamwoord: blindederm
Meervoud: blindederms
Verkleinwoord: blindedermpie
Meervoud van verkleining: blindedermpies

Betekenis:
• 'n Klein, wurmvormige aanhangsel aan die einde van die dikderm.

Gebruik:
• Blindedermontsteking (appendisitis) is die ontsteking van die blindederm, wat op 'n appendisektomie (uithaal van die blindederm) kan uitloop.

Sinoniem:
• appendiks

Verwant:
• blindedermontsteking
• blindedermoperasie

Vertaling:
Engels: appendix
Nederlands: blindedarm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaap
Volgende onderwerp: adjektief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:16:28 MGT 2024