Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » internis
internis [boodskap #126608] Do, 13 Junie 2019 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
internis
Afbreking: in•ter•nis



Selfstandige naamwoord: internis
Meervoud: interniste
Verkleinwoord: internissie
Meervoud van verkleining: internissies

Betekenis:
• (beroep) (medies) 'n Dokter of arts wat in inwendige siektes spesialiseer.

Gebruik:
• Dr. Pretorius is 'n internis wat in siektes van die hart, bloed en senustelsel spesialiseer.

Vertaling:
Engels: internist
Nederlands: internist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duur
Volgende onderwerp: asseblief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 13:23:34 MGT 2024