Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » née
née [boodskap #126588] Wo, 12 Junie 2019 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
née
Afbreking: née



Byvoeglike naamwoord: née

Betekenis:
• Gebore as; met die nooiensvan van.

Gebruik:
• Juanita du Plessis (née Naudé) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sangeres wat in Suidwes-Afrika gebore is.

Sinoniem:
• nooi

Vertaling:
Engels: née
Frans: née

Nota:
• Pas op om nie "née" met "nee" te verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nee
Volgende onderwerp: spel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:15:30 MGT 2024