Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuut
nuut [boodskap #126585] Wo, 12 Junie 2019 12:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuut
Afbreking: nuut
Uitspraak: /nɨt/, /nyt/




Byvoeglike naamwoord: nuut
Vergrotende trap: nuwer (nuter)
Oortreffende trap: nuutste
Attributief: nuwe
Partitief: nuuts
Intensief: splinternuut, spiksplinternuut, blinknuut, kraaknuut, winkelnuut

Betekenis:
• Wat pas gemaak of bekom is; ongebruik en nie oud nie.

Gebruik:
• Koop jy nuut of tweedehands?
• 'n Neologisme word vir 'n tyd lank deur die sprekers as nuut ervaar.

Antoniem:
• oud

Afgelei:
• nuutgevonde
• nuutheid
• opnuut

Vertaling:
Engels: new
Nederlands: nieuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesegde
Volgende onderwerp: ja
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:50:18 MGT 2024