Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » homograaf
homograaf [boodskap #126566] Wo, 12 Junie 2019 07:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19138
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
homograaf
Afbreking: ho•mo•graaf



Selfstandige naamwoord: homograaf
Meervoud: homograwe

Betekenis:
• (taalkunde) 'n Woord wat dieselfde as 'n ander woord gespel word, maar totaal verskillende betekenisse, klankvorme en dikwels oorsprong het.

Gebruik:
• Die woord kersie (vrug) is 'n homograaf van kersie ('n klein kers).
• Die homograaf van "roman" (boekgenre, verhaal) is "roman" ('n vis of spinnekop).
• "Ónderwerp" (tema) en "onderwérp" (laat ondergaan) is homograwe.

Sinoniem:
• homogram
• ortografiese homoniem

Verwant:
• sinoniem
• antoniem
• homofoon
• homoniem
• hiperoniem
• hiponiem
• toponiem
• holoniem
• meroniem

Vertaling:
Engels: homograph
Nederlands: homograaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: homoniem
Volgende onderwerp: hiperoniem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 16:35:32 MGT 2024