Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blyk
blyk [boodskap #126515] So, 09 Junie 2019 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blyk
Afbreking: blyk




Selfstandige naamwoord: blyk
Meervoud: blyke
Verkleinwoord: blykie
Meervoud van verkleining: blykies

Betekenis:
• 'n Bewys; 'n sigbare teken van iets.

Gebruik:
• As blyk van liefde en waardering het die gemeente ’n beurs van R20000 aan hom toegeken.

Vertaling:
Engels: token, mark, signal
Nederlands: blijk


Werkwoord: blyk
Verlede tyd: het geblyk

Betekenis:
• Duidelik is of duidelik word; uit iets waarneembaar wees of word.

Gebruik:
• Dit blyk dat dwaalleraars die afvalliges verwar het.

Homofoon:
• bleik (wit of ligter maak)

Vertaling:
Engels: to become apparent, appear, seem
Nederlands: blijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suster
Volgende onderwerp: Rooms-Katolieke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:17:27 MGT 2024