Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gekenmerk
gekenmerk [boodskap #126311] Sa, 01 Junie 2019 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gekenmerk
Afbreking: ge•ken•merk



Werkwoord: kenmerk
Verlede tyd: het gekenmerk

Betekenis:
• Verlede deelwoord van kenmerk: wat eie aan iets of iemand was; uitkenning moontlik gemaak het.

Gebruik:
• Sy bewind is gekenmerk deur vrede en voorspoed.
• Groot armoede het die krisistyd van die jare dertig gekenmerk.

Vertaling:
Engels: characterized
Nederlands: gekenmerkt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hand
Volgende onderwerp: lug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:27:01 MGT 2024